You are not logged in
Log in
Sign up
Viewed this profile
0000689
 

Naude Visser

Gender:Male
Age:50's
Country:
 South Africa
Joined:October 25 2010 (2 years ago)
Genealogy surnames I am researching:Naude, Visser, Potgieter, Strydom, Muller, Bruwer, Erasmus, Davel, Robberts
Naude is a member of the site Cronje Web Site

Other site memberships (by number of visits)

Familie Naude Visser Web SiteSite manager, since Oct 25 2010
RSA Single TreeSite manager, since Apr 18 2012
Naude Visser 21 June 2011 Web SiteSite manager, since June 21 2011
MERIBA Web SiteMember, since Oct 26 2010
Scheepers Web SiteMember, since May 18 2011
bakker Web SiteMember, since June 3 2011
De Lange and Erasmus FamilyMember, since June 9 2011
HERBST FAMILY and OTHER RELATED WEBSITESMember, since Nov 26 2011
Mertl, Skupa, Widlhofer, Kovacs ....Member, since Sep 11 2011
Müller Web SiteMember, since Mar 31 2012
And 142 more »
Comments:
Unknown Hallo Naude,
Ek doen navrae op AE van Heerden, het jy enige ander inligting van haar, met wie sy getroud is? Ek vermoed sy is my Oupa Willem se moeder, ek het ook baie van haar familie se name in die boek: Gazaland wat die trekke na Rhodesia toe beskryf, gekry. Ek het op Geni met die navorsers gekommunikeer en hulle het laat weet ek kan maar my besonderhede byvoeg.
Ek sal enige inligting baie waardeer.
Groetnis,

Annie Bekker
one year ago
Petronella Clark Clark Dear Naude
are we related? I gather my father, (William) Bancroft Clark, appears on your site. My mother, Catherina Petronella Clark, née Smuts, aka Cato, married him in 1928 in Pretoria. Please contact me to share details (via my brother-in-law, Ivan Carr, who manages the La Meyer website).
Cousinly greetings, Petronella Clark
one year ago
Naude Visser All South Africans who share an Afrikaans surname are related, albeit remotely. You are welcome to have a look at my tree by joiining my site. It is easy, just request membership or send me an e-mail address so that I may invite you.
Regards
Naude
one year ago
Elzabe Meyer Elzabe Meyer.
ek beaam net dat die Robbertse direkte familie is van My jacobus johannes christoffel is my groot groot oupa my Pa Pretorius met dieselfde name se moeder was Hyla Magdalena Horsent Robberts, 4 tannies kleinkinders is nog in die lewe.
groete
Elzabe
one year ago
Naude Visser Hi Elzabe
Dis baie interessant. Ek het nie baie inligting oor die Robbertse nie.
Groete
Naude
one year ago
Chris Dreyer Hi Naude,
Ek het aansoek gedoen om lidmaatskap van jou webwerf maar hoor niks. Ek is veral geinteresseerd oor die bron van jou Dreyer inligting. Ek wil graag 'n foto van die dokumente waarin die inligting voorkom insluit by my navorsing oor die Dreyers. Uiteraard sal ek ook graag wil kyk of ek enigsinds kan verder terug gaan!
Groete
Chris Dreyer
Pretoria
chrisdreyer@vodamail.co.za
340 days ago
Nols Fourie Hi Naude, skies, ek sien nou eers dat jy eintlik 'nkonneksie hetmet die Gadd familie en nie die Greeff's nie! Jammer! Op watter manier is jy verbind met hulle? Ek wil ditbaie graag oordra aan my oom en tannie wat Gadd is. Sien, my oupa Gadd was eintlik ons stief oupa, aangesien ditmy bloed-ouma se tweede man was, en na haar eerste man oorlede is. groete, Loraine
307 days ago
Naude Visser Hi Loraine, kontak my eerder by naude.visser@telkomsa.net. Myheritage is te stadig
306 days ago
Ilse de Beer Hello Naude. Ek soek inligting oor Matthys Jacobus de Beer gebore 1832. Met wie was hy getroud? Hoeveel kinders het hy gehad en wie was hulle. Ek sal graag daardie deel van die stamboom wil voltooi, my groot groot groot ouers is van daardie kant van die familie

Groete
Ilse
298 days ago
Naude Visser Hi Ilse, ek het geen idee oor die de Beers nie. Ek kan vir jou kyk op geni.com, maar jy moet my kontak op naude.visser@telkomsa.net
298 days ago
Naude Visser Matthys Jacobus de Beer
(1835 - 1862)
Son of Rudolph Adriaan de Beer and Aletta Petronella Judith van den Berg
Husband of Anna Francina Campher
Brother of Maria Magdalena de Beer; Aletta Petronella Susanna de Beer; Roelof Adriaan Pieter de Beer; Johanna Catharina Sophia de Beer and 6 others
Theunis Viljoen

Contact Profile Manager
Matthys Jacobus de Beer Icn_world Icn_collaborator_both_14
(1824 - 1874)
Son of Mathys Jacobus de Beer and Johanna Catharina Jochemina Venter
Husband of Aletta Johanna Wilhelmina van Niekerk
Father of Magiel de Beer; Matthys Jacobus de Beer; Erasmus Hermanus de Beer; Cornelis Johannes de Beer and 11 others
Brother of Frederik Coenraad de Beer; Johanna Sophia de Beer and Adriana Maria Hendrina de Beer
Icn_collaborator_both_14 June Barnes

Contact Profile Manager
View Tree
View List

Photo_silhouette_m_thumb2

Matthys Jacobus de Beer Icn_world
(1833 - 1856)
Son of Frederik Coenraad de Beer and Christina Johanna Horn
Husband of Heila Magdalena Kruger
Father of Frederik Coenraad de Beer and Matthys Jacobus de Beer
Brother of Sara Maria Magdalena de Beer and Frederik Coenraad de Beer
Theunis Viljoen

Contact Profile Manager
View Tree
View List
298 days ago
Duvina Hope Yule nee Visser Hi Naude
Happiness. I have discovered what is going on with Johannes Nicolaas Kriel. There were 2 of them. One born 1807 and one 1816. Same parents, different wives. 1807 married E de Villiers and 1816 married A Toerien. One problem (for me) solved.
Regards
Duvina
25 days ago
Naude Visser Yes, one has to be careful since people died young and the same parents could give the same name to two siblings one of whom predeceased the other.
25 days ago
 
Loading...
Loading...